Hallo en welkom by vlak 3A Afrikaans!
Ons hoop dat u dit geniet om te leer en nuwe kennis in Afrikaans op te doen. Hieronder is die onderwerp vir hierdie kwartaal wat u sal help om u werk te beplan en om te weet WANNEER spesifieke take en opdragte benodig word.
Ons wens u alle sterkte toe met u Afrikaanse studies hierdie jaar. Onthou om lesse by te woon en kontak die tutors / onderwysers deur middel van die boodskapfunksie wanneer u hulp benodig.
Login
Accessing this subject requires a login. Please enter your credentials below!

